Die bekende Paternoster Waterfront het die afgelope Sondag (5 April) ‘n stormloop beleef toe kinders én volwassenes na meer as 2 000 paaseiers gesoek het, insluitend vyf spesiale goue mandjies. Die skattejag, gereël deur die winkeleienaar Lucia Marais, is ondersteun deur plaaslike sakelui en het as geldinsameling vir Hoopsig gedien. Die geld sal vir die koop van onderrigmateriaal vir Graad R-leerders aangewend word. Lesers word genooi om enige tyd hul mooi, interessant of nuuswaardige foto’s, wat in die Weskus geneem is, na weslander@novusmedia.co.za te stuur. Foto’s moet minstens 1 MG groot wees. Foto: Danie Hefers

Paaseier-soektog raak groot op Paternoster

Stormloop na versteekte Paaseiers vir goeie doel

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article