Die Laerskool Vredenburg se prefekte het met hul “civviedag” voorverlede Vrydag (19 Junie) ‘n indrukwekkende R8 960 ingesamel. Dié geld is aan die Siyabonga-kinderbeskermingsentrum geskenk, ter ondersteu- ning van hul waardevolle werk op die gebied van kinderbeskerming. “Baie dankie aan al ons leerders, ouers en personeel wat bygedra het om hierdie projek ‘n sukses te maak. Julle omgee en vrygewigheid help om ‘n positiewe verskil in die lewens van kinders te maak,” sê die skool.

Laerskool Vredenburg maak ‘n verskil

Vredenburg-prefekte maak groot bydrae tot kinderbeskerming

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 2 July 2026
    Weslander E-Edition – 2 June 2026

Gift this article