Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die fees, wat van Vrydag 4 tot Sondag 6 September plaasgevind het, het meer as 30 wynkelders, plaaslike restaurante, kunstenaars en winkels bymekaargebring vir ‘n unieke wyntoer deur die skilderagtige…
Lede van die Paternoster-gemeenskap het verlede Dinsdagaand (18 Augustus) geen doekies omgedraai nie toe hulle hul frustrasie met misdaad en onveiligheid op ‘n vergadering van die Vredenburg-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) in die…
Die film word op Saterdag 22 Augustus om 12:00 vertoon, en neem kykers op ‘n reis langs Suid-Afrika se unieke Weskus, met die fokus op die streek se duine, strande…
Colin Davids se hond Tyson het vroeg in Februarie vanjaar uit sy erf verdwyn en is sedertdien nie weer gesien nie.
Volgens Luanca Engelbrecht, die programkoördineerder van Hoopsig, is dié optog deel van Hoopsig se missie en verantwoordelikheid om ‘n veilige en ondersteunende ruimte vir die dorp se kinders te skep.
Omstreeks 04:45 die Sondagoggend is hy egter deur ‘n geluid wakker gemaak en hy het ondersoek ingestel.
Die soet klanke van Hiram Koopman se saksofoon het die teater van Die Koelkamers behoorlik op Vrydagaand (22 Mei) gevul. Koopman, die bekende saksofoonspeler, het sy solovertoning Sax in Afrikaans…
The House of Rstar Jiu Jitsu Club in Paternoster once again proved their mettle this past weekend when all five athletes from the club walked away with medals. They participated…
Recently, children of Paternoster have walked the streets and shores of their fishing village with cameras in hand. They laughed as they framed shots of one another, captured the ocean…