Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Dit it was ʼn vlugtige verskyning in die Vredenburg-distrikshof vandag (Vrydag 21 November) vir die tien beskuldigdes van Paternoster, Velddrif, Wellington en Kaapstad, in die grootste bedrogsaak wat die Weskus…
Die strydbyle is behoorlik uit oor ‘n omstrede plan om ‘n spesiale heffingsgebied (SRA) in Paternoster te vestig. Hoewel ‘n loodskomitee reeds vyf van tien stappe in die stigtingsproses voltooi…
‘n Jong paartjie se visvanguitstappie na Tietiesbaai by Paternoster het Dinsdag 7 Oktober weens ‘n fratsbrander skielik in ‘n tragedie verander toe hulle albei in die yskoue water beland het.…
Die Saldanhabaai- munisipale gebied (SBM) kry dalk binnekort sy derde windturbine-aanleg nadat ‘n hof- uitspraak verlede week (9 September) in die guns van die ontwikkelaar, Vredenburg Windfarm, beslis is. Die…