Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die wedstryd teen die verdedigende kampioene van die Sanlam-Boland-Top-12-toernooi, Robertson Town, was baie belangrik vir die Saldanhabaai-rugbyklub. Die uiteindelike wenner in Groep B sal die algehele wenner van die groep…
“Daar’s ‘n kind weg in Middelpos, Alida.” Met dié woorde vroeg Dinsdagoggend 20 Februarie 2024 het ‘n reeks gebeure rondom die destydse sesjarige Joshlin Smith ontvou soos wat ek as…
Die nabotsing van haar seun se identiteit en vals profiele op sosiale media het die Loubser-gesin van Langebaan se lewe verander. Volgens Carolin Loubser word haar seun al ‘n geruime…
Tonele van groot blydskap het Saterdag 25 Oktober afgespeel toe die Saldanhabaai-rugbyklub sy posisie op die Groep B punteleer nog verder met ‘n 46-41-oorwinning oor Safcol verstewig het. Die sege…
Die ArcelorMittal-stigting se Wetenskapsentrum in Vredenburg het weer eens sy erns met jeugontwikkeling gewys deur sy vierde jaarlikse Loopbaan-ekspo van verlede Dinsdag tot Donderdag (14 tot 16 Oktober) by die…
Die Klawer-polisie ondersoek ‘n saak van strafbare manslag nadat Piet Mostert (61) van die plaas Rostra op Donderdag 16 Oktober vermoedelik ‘n epileptiese aanval gekry het terwyl hy ‘n trekker…
Sondag 12 Oktober is Nasionale Tuinmaakdag – ’n dag waarop almal met ’n liefde vir groen vingers hul grawe, gieter en sonhoede uitpluk om die aarde te vier. Weslander het…