Checkers ankerhuurder in nuwe winkelsentrum in Saldanha

Bouwerk aan die Felicita-winkelsentrum op die hoek van Hoofweg en Pescadorestraat in Saldanha, reg langs die sportstadion, vorder goed. Ná talle bespiegelinge is Checkers onlangs as die ankerhuurder bevestig. Die sentrum sal ook verskeie bekende kettingwinkels huisves, terwyl ‘n mediese sentrum deel van die ontwikkeling sal vorm. Volgens die ontwikkelaars behoort die projek teen September ver gevorderd wees. Hou Weslander dop vir die jongste nuus en verdere aankondigings oor dié ontwikkeling. Foto: Portland Group

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 13 August 2026
    Weslander E-Edition – 13 August 2026

Gift this article