Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die gewilde jaarlikse kindermodelkompetisie vir kinders van 2 tot 16 jaar oud is die afgelope Donderdag (28 Augustus) as deel van die jaarlikse Hopefield-fynbosskou se openingsaand gehou.
’n Nuwe ondersoek werp lig op Hopefield se besondere plantdiversiteit en kommer oor die moontlike omgewingsimpak van die voorgestelde projek.
Hopefield Fynbosskou lok meer as 6 000 besoekers met uitgebreide program en uitstallings
Die Hopefield-fynbosskou is vanjaar weer gereed om besoekers met ‘n naweek propvol fynbos, musiek, vermaak en gesinsaktiwiteite te ontvang.
Die Hopefield Fynbosskou vier 37 jaar met fynbos, gemeenskap, kultuur en familievermaak.
Hopefield-polisie soek hulp om man in lykskouingsaak te identifiseer.
Dream Builders skep werk en ondersteun gemeenskappe deur volhoubare projekte.
Die voormalige burgemeester van die Saldanhabaai-munisipaliteit (SBM), André Truter, wat intussen na die Hopefield-omgewing toe verhuis het, is in ‘n senior bestuurshoedanigheid by die projek betrokke.
Hopefield-inwoners spreek hul kommer uit oor ‘n beoogde R50 miljard-waterstof- en sonkragaanleg wat die dorp se erfenis in gedrang kan bring.
LESERSBRIEF | Groot pluimpie vir flink munisipale diens van Hopefield.