Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die inwoner meen dat talle pleidooie met e-posse, oproepe en foto’s gerig aan die Saldanhabaai-munisipaliteit (SBM) vir jare al op dooie ore val.
Seer, skok en ongeloof heers tans oor dié Weskus ná ‘n grusame ongeluk gister (Sondag 29 Maart) omstreeks 17:45 op die Hopefield-pad (R45) naby die Elandsfontein-myn plaasgevind het. Twee voertuie…
Die Trollope-myngroep se werkers, wat nou al drie weke staak, sê hulle is keelvol vir wat hulle as onregverdighede in die werkplek beskou. Die groep werkers meen hulle probeer al…
Met die aanvang van die nuwe seisoen in die Boland-Groot-uitdaagreeks was daar nie juis verrassings nie. Hopefield het Saterdag die Grafkelder in Pella besoek en het by tye gevaarlik gelyk,…
HOPEFIELD – ‘n Familie is in rou ná die tragiese dood van twee jong tieners, twee kleinneefs, nadat ‘n sandhoop waar hulle gespeel het, inmekaargesakhet en hulle versmoor het. Volgens…
HOPEFIELD – Twee tienerseuns het versmoor nadat ‘n sandhoop waarop hulle vanmiddag gespeel het, inmekaargesak het. ‘n Derde tiener het net betyds weggespring en kon hulp gaan soek, maar die…