Die Hoërskool Hopefield het onlangs sy Fourie 10’s-toernooi aangebied. Dit was ‘n ongelooflike dag vol herinneringe, nuwe vriendskappe en onvergeetlike oomblikke. Hierdie spoggeleentheid groei elke jaar net groter en sterker en die skool is ongelooflik trots op wat dit geword het. Speler van die netbaltoernooi: Chloë Rosant (links) van Laerskool H.P. Williams. Speler van die rugbytoernooi: Raylan Louw (regs) van die Hoërskool Hopefield.

Toernooi ‘n sukses

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 1 October 2026
    Weslander E-Edition – 1 October 2026

Gift this article