Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die skool wens hulle alle sukses vir die komende kampioenskappe toe en glo hulle sal ‘n inspirasie vir hulle spanmaats en die hele skoolgemeenskap wees.
Sy gaan gedurende die Junie-vakansie aan die All Ages-netbaltoernooi in Boksburg, Gauteng deelneem.
Die atmosfeer was elektries met die bekendstelling van nuwe spreiligte, wat die aand nóg meer spesiaal gemaak het.
Hierdie spoggeleentheid groei elke jaar net groter en sterker en die skool is ongelooflik trots op wat dit geword het.
Toewyding en harde werk het Carlin-Ann Cleophas op die pad gesit waar sy vandag is. Dié gr.10-leerder van die Hoërskool Vredenburg het die geleentheid van ‘n leeftyd gekry en is…
Die tyd vir die Visfabrieketoernooi is uiteindelik hier. Spanne maak gereed om van Vrydag 24 Oktober op die sokker- en rugbyvelde en die netbalbane van die Smit-sportterrein in Velddrif mee te…