Weskus-netbal se ligawedstryde het verlede week en die afgelope naweek in Moorreesburg plaasgevind. Op Saterdag (6 Junie) het Langebaan A vir Citrusdal A met ‘n telling van 35-24 geklop. Verlede Donderdag (11 Junie) het Langebaan Clanwilliam met ‘n skitterende 62-24 geklop. Kom ondersteun gerus die Weskus se vroue en mans op Saterdae in Moorreesburg by die Gene Louw-sportterrein vanaf 14:00.

Weskus netbal skitter

Langebaan bly bobaas op die netbalbaan

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article