Die netbalwedstryde tussen die Hoërskool Hopefield (HSH) en die Hoërskool Milnerton verlede Donderdag (8 Mei) was gevul met gees, opgewondenheid en trots. Die atmosfeer was elektries met die bekendstelling van nuwe spreiligte, wat die aand nóg meer spesiaal gemaak het. Om alles te kroon, het die o.19A-span van HSH ‘n hardverdiende oorwinning van 27-24 behaal. Die skool het almal vir hul betrokkenheid bedank.

HSH netbal haal uit en wys

NETBAL SKITTER

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 25 June 2026
    Weslander E-Edition – 25 June 2026

Gift this article