Die o.19-netbalspan van die Hoërskool Vredenburg het die afgelope skoolvakansie aan die AJS-netbaltoernooi in Mosselbaai deelgeneem. Die span het vier van hul nege wedstryde gewen, insluitend hul uitspeelwedstryd teen Parklands. Die toernooi het baie uithouvermoë geverg. Die span het baie geleer en waardevolle ervaring opgedoen. Die skool is trots op die spelers wat dit ook terdeë geniet het om teen sterk kompetisie te speel en hul strategieë en tegnieke vir die komende netbalseisoen te verbeter.

Netbal meisies maak trots

o.19’s hou HS Vredenburg se naam hoog

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article