Die Weskus-netballigawedstryde het die afgelope Saterdag (20 Junie) in Moorreesburg plaasgevind. Tydens hul wedstryd het die Vredenburg Wales die Shooting Stars 55-47 geklop. Die Weskus se mans en vroue speel hierdie Saterdag in Moorreesburg by die Gene Louw-sportterein vanaf 14:00. Almal is welkom om hulle te kom ondersteun.

Wales klop Shooting Stars in Moorreesburg

Die Weskus-netballigawedstryde het die afgelope Saterdag (20 Junie) in Moorreesburg plaasgevind. Tydens hul wedstryd het die Vredenburg Wales die Shooting Stars 55-47 geklop. Die Weskus se mans en vroue speel hierdie Saterdag in Moorreesburg by die Gene Louw-sportterein vanaf 14:00. Almal is welkom om hulle te kom ondersteun.

Weskus-netballiga-spanne pak mekaar Saterdag

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 25 June 2026
    Weslander E-Edition – 25 June 2026

Gift this article