Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Moorreesburg-inwoners veg teen planne vir ’n reuse-sonplaas en datasentrum weens kommer oor waterverbruik, kragverbruik en die impak op die omgewing.
Volgens Enolium Joseph plaas die Oedasoa Cochoqua Khoi-gemeenskap besondere klem op die ontwikkeling van vroue, aangesien die Khoi-nasie ‘n matriargale gemeenskap is waarin die inisiasie van jong vroue ‘n belangrike…
Frikkie Theron, voorsitter van die Moorreesburg-boerevereniging, het ná die onlangse Swartlandskou sy kommer met Weslander gedeel oor die droogte en toenemende druk op plaaslike koringprodusente.
Een van die betekenisvolste oomblikke was die geleentheid om terug te kyk op Huis van Heerde se groei en ontwikkeling oor die afgelope paar jaar.
Swartland Investments se sakeherbelyning kan tot werksverliese en die moontlike sluiting van sy Atlantis-fabriek as deel van herstrukturering lei.
Die Weskus se mans en vroue speel hierdie Saterdag in Moorreesburg by die Gene Louw-sportterein vanaf 14:00. Almal is welkom om hulle te kom ondersteun.
Guests were introduced to Imibala’s flagship School Uniform Programme, which connects children in need with dedicated sponsors and volunteers.
FAIRVIEW – A three-year-old boy died in a suspected poisoning incident in Moorreesburg on Tuesday morning. The child from the Fairview community was found dead at his home at approximately 07:40…
Die eens uitgestrekte vlaktes rondom Merweville in die Beaufort-Wes-distrik lê stil. Waar vee vroeër wyd oor die veld beweeg het, is daar nou kaal kolle grond en stof wat in…