Die Hopefield-gemeenskaps­polisiëringsforum (GPF) het verlede Donderdag (26 Maart) sy jaarvergade- ring gehou. Dit het by die Hopefieldse Thusongsentrum plaasgevind en is deur die publiek asook lede van die polisie en wetstoepassing bygewoon. Die doel van die vergadering was ook om die GPF- bestuur bekend te stel. Die Hopefield GPF- bestuur is, van links, Zanerich Titus (skakelbeampte), Andries Botha (tesourier), Trucila Cox (ondervoorsitter), Gotlieb Adams (Hopefield-stasiebevelvoerder), Marlene Olivier (Weskus-distrik se GPF-voorsitter), Riaan Farao (voorsitter), Milinda Steenberg (addisionele lid), Astrid Erasmus (sekretaresse), Maresa Jacobs (projekkoördineerder) en Brandon Papier (addisionele lid).

GPF bestuur bekendgestel

Hopefield-GPF gerat vir ’26

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article