Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die imbizo’s bied inwoners die geleentheid om veiligheids- en sekuriteitskwessies aan te durf, idees en moontlike oplossings vir plaaslike misdaad te deel, asook die jongste inligting oor misdaadneigings en polisiëringsinisiatiewe…
Volgens die GPF speel gemeenskapsbetrokkenheid ‘n sleutelrol in die skep van veiliger woonbuurte.
Die Velddrif-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) hou sy imbizo op Donderdag 25 Junie. Dit vind om 18:00 by die Velddrif-stadsaal plaas. Almal welkom.
Die imbizo het die gemeenskap die geleentheid gebied om hul kommer en kwessies te lug. Wat opvallend was tydens die vergadering, is dat daar nie baie gemeenskapslede teenwoordig was nie.
Die doel van ‘n GPF is om samewerking te verbeter tussen die polisie en die gemeenskap.