‘n Gemeenskaps- polisiëringsforum (GPF) is ‘n vennootskap tussen die polisie en die gemeenskap om veiliger woongebiede te skep deur die deel van inligting oor misdaad en verdagte aktiwiteite, en die bevordering van vertroue tussen die polisie en die gemeenskap. Woon jou plaaslike GPF-vergadering by:

• Louwville, Vredenburg – Dinsdag 28 Julie om 18:00 in die gemeenskapsaal.

• Middelpos, Saldanha – Donderdag 30 Julie om 17:30 by die Middelpos-gemeenskapsaal.

• Langebaan – Woensdag 5 Augustus om 18:00 by die Thusong-sentrum. Bel Miranda by 074 238 2346 vir nog inligting.

• Paternoster – Dinsdag 18 Augustus om 18:00 by die gemeenskapsaal.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 23 July 2026
    Weslander E-Edition – 23 July 2026

Gift this article