Waarom moet jy jou plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) se vergadering bywoon? Jou stem en betrokkenheid maak jou buurt veiliger. Deur saam met die polisie te werk, kan misdaad voorkom, probleme vinnig opgelos en praktiese oplossings gevind word wat vir almal werk. Die Hopefield-GPF se vergadering vind op Maandag 9 Februarie om 17:30 in die Hopefield-Thusong-sentrum plaas. Die Langebaan-GPF se vergadering is op Woensdag 11 Februarie om 18:00 in die Langebaan- Thusong-sentrum. Bel Mirinda by 074 238 2346 vir nog inligting.

GPF – paspoort vir veiliger buurt

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article