Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Woon jou buurt se gemeenskapspolisiëringsforum (GPF)-verandering by en sluit aan.
Kyk uit vir die GPF vergadering in jou area en woon by. Deur saam met die polisie te werk, kan misdaad voorkom word, probleme vinnig opgelos word en praktiese oplossings…
Stacey Otto as die nuwe GOOD-raadslid in Hopefield aangekondig. Sy vul die vakature wat Donderdag 9 Oktober deur haar oorlede man, Bjorn Witbooi, gelaat is. Volgens Brett Herron, GOOD se sekretaris,…
Die Weskus treur ná die skielike dood van Bjorn Witbooi, ‘n toegewyde raadslid van die GOOD-party in die Saldanhabaai-munisipaliteit (SBM). Witbooi is verlede Donderdag (9 Oktober) oorlede. Brett Herron, GOOD se…
Die Azure-gimnastiekklub het onlangs aan die Wes-Kaapse Akrobatiese gimnastiekkampioenskap deelgeneem en baie goed gevaar. Die klub het 28 goue, nege silwer- en nege bronsmedaljes verwerf. Altesaam 12 van die gimnaste het…
Mense het vanjaar van Donderdag 28 tot Sondag 31 Augustus behoorlik na die Hopefield-fynbosskou gestroom. Volgens Helena van der Westhuizen, die voorsitter van die skoukomitee, het sowat 7500 besoekers deur…