Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
‘Fynbos ‘n passie’
As voorsitter van die skoukomitee is sy die hartklop van die skou wat vanjaar sy 37ste verjaardag vier en van Donderdag tot Sondag, 27 tot 30 Augustus, op die dorp…
-
Vier landbou op Swartlandskou
Die vierdaagse skou bring besoekers van reg oor die land byeen vir kampioenskappe, topgehalte-vee, uitstallings, vermaak, kos en die besonderse plattelandse atmosfeer waarvoor die skou bekend is.
-
Dagga: man vas
Die polisie het die woning deursoek en beslag gelê op 97 pakke dagga, 24 klein sakkies koubare dagga, 63 klein sakkies dagga en ‘n sak met los dagga.
-
Verkragter swaar gevonnis
Roderick van Rooi (35) is voorverlede Donderdag (13 Augustus) in die Clanwilliam-streekhof vir huisbraak en verkragting gevonnis. Die misdaad het op 21 Mei 2023 plaasgevind.
-
Weskus hoër boetes gespaar
NovaNews berig dat die provinsiale regering ‘n interstaatlike geskil van stapel gestuur het oor wat hulle beskryf as onvervulde wetlike en operasionele vereistes van die Administratiewe Beregting van die Padverkeersoortredingstelsel…
-
Twee verdagtes in aparte voorvalle met wapens betrap
Dillian Barends (29) van Noordhoek, Laaiplek, het Sondagaand glo probeer weghardloop toe hy polisiebeamptes gewaar. Hy is voorgekeer en deursoek, waarna ‘n mes en gaspistool na bewering in sy besit…
-
‘Weslander’ blink uit by nasionale toekennings
Buckle was ‘n finalis in vier kategorieë, terwyl joernalis Noluvu “Lulu” Ludidi ook ‘n top-10-posisie behaal het.
-
Kom geniet kos, vermaak by skou
Die Hopefield-fynbosskou is vanjaar weer gereed om besoekers met ‘n naweek propvol fynbos, musiek, vermaak en gesinsaktiwiteite te ontvang.
-
-
Navorsers wil Weskus se taal en tradisies help bewaar
UNISA hou werkswinkels aan die Weskus om plaaslike tale, erfenis en kennisstelsels binne kusgemeenskappe en die maritieme bedryf te ondersoek.










