Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Nuwe terrein vir Weskus-lugskou aangekondig
Die lugskou sal deel vorm van die Lugmagbasis se 80ste bestaansjaarvieringe en die legendariese Silwer Valke se 60ste bestaansjaar.
-
Owerhede slaan toe tydens gesamentlike operasie in St Helenabaai
Owerhede slaan toe op vermoedelik onwettige kreef ter waarde van R679 500.
-
Ouers gefrustreerd oor wagtye by hospitaal en kliniek
Ouers gefrustreerd oor lang wagtye terwyl hulle mediese hulp soek.
-
Hawediens vir vissermanne, voorsiening en veiligheid
Voor die diens is vissermanne vorentoe genooi om gesamentlik die geloofsbelydenis van ‘n visserman hardop uit te spreek.
-
VN-protokol kan internasionale stryd teen onwettige houthandel versterk
Van Suid-Afrikaanse stinkhout en geelhout tot rooshout wat vir China se mark vir luukse meubels bestem is – die handel beklemtoon die toenemende uitdaging om natuurlike hulpbronne teen georganiseerde misdaadnetwerke…
-
Lugmagbasis plant bome vir ’n groener Weskus
Langebaanweg plant bome om natuurbewaring en omgewingsbewustheid te bevorder.
-
Lutzville-polisie soek hulp om vermiste man (32) op te spoor
Lutzville-polisie soek Jade De Boela (32), wat sedert Saterdag vermis word, en doen ’n beroep op die publiek om hulp.
-
Weskusser verskyn in hof op nege aanklagte ná ammunisie en vuurwapens in voertuig gevind is
’n 58-jarige man het in die Vredendal-landdroshof verskyn nadat die polisie vuurwapens, ammunisie en ’n onbekende middel in sy voertuig gevind het.
-
Prysvergelyking: Alles word duurder
Die ondersoek, wat data van Januarie tot September 2026 insluit, toon hoe verskillende uitgawes oor dié tydperk verander het.
-
Williams lei GOOD tot geskiedkundige oorwinning in St Helenabaai-wyk
GOOD-party neem wyk 12 oor ná 32 jaar van ANC-beheer.










