Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
‘n Bejaarde egpaar van Citrusdal, wat van bedrog, kuberbedrog en geldwassery aangekla is, is Maandag op ‘n piekniekbankie in Jacobsbaai dood aangetref. Hulle moes dieselfde dag vir die eerste keer…
Lede van die Paternoster-gemeenskap het verlede Dinsdagaand (18 Augustus) geen doekies omgedraai nie toe hulle hul frustrasie met misdaad en onveiligheid op ‘n vergadering van die Vredenburg-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) in die…
Volgens die polisie is inligting oor moontlike dwelmhandel opgevolg, waarna die tiener glo dwelms aan ‘n voornemende koper verkoop het.
Die polisie het die woning deursoek en beslag gelê op 97 pakke dagga, 24 klein sakkies koubare dagga, 63 klein sakkies dagga en ‘n sak met los dagga.
Roderick van Rooi (35) is voorverlede Donderdag (13 Augustus) in die Clanwilliam-streekhof vir huisbraak en verkragting gevonnis. Die misdaad het op 21 Mei 2023 plaasgevind.
Dillian Barends (29) van Noordhoek, Laaiplek, het Sondagaand glo probeer weghardloop toe hy polisiebeamptes gewaar. Hy is voorgekeer en deursoek, waarna ‘n mes en gaspistool na bewering in sy besit…
Volgens kapt. Tania Helfrich, woordvoerder van die Weskus-polisiedistrik, is Kamp Vrydagaand (21 Augustus) omstreeks 20:45 in Langstertjiestraat met steekwonde gevind. Hy het ook ‘n wond aan sy mond gehad en…
Saldanha-baba met albei bene gebreek in hospitaal opgeneem; polisie en maatskaplike ontwikkeling ondersoek vermeende mishandeling.
Four suspects were arrested after a farm attack in Clanwilliam over the weekend. Stolen property was recovered and the suspects appear in court today.