Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Volgens Twigg het polisielede na die toneel gereageer waar hulle ’n 57-jarige vrou met steekwonde aan haar liggaam aangetref het.
Dié deurwinterde ondersoeker het veral gefokus op die groeiende bedreiging van kubermisdaad vir plaaslike ondernemings en inwoners.
JACOBSBAAI – Bokwagters wat op Donderdag 19 Maart besig was om bokke sowat 800 m van die dorpie af aan te jaag, het op ’n erg ontbinde lyk afgekom. Wat…
Meedoënlose vervolging van huisrowers wat vakansiegangers op Paternoster besteel het, het tot die suksesvolle terugbesorging van ‘n raakskerm-tablet en ‘n splinternuwe kamera en toerusting ter waarde van meer as ‘n…
Volgens die Vredenburg-polisie dui die tipiese sterretjie op die sykant aan dat dié 9-mm-pistool ‘n polisie-uitgereikte Z88-pistool is.
Weslander verskaf weekliks ‘n kort blik op die vorige week se misdaadgebeure in sy verspreidingsgebied met behulp van die Weskus-polisie.
Omstreeks 11:00 dié oggend het die gesteelde I-pad ‘n sein begin uitstuur na die eienaar. Hy het die inligting aan die polisie deurgegee waarop sers. Brandall Cananie van die Weskus-blitspatrollie…
Vredenburg – Drie onbekende mans het verlede Donderdag (5 Maart) omstreeks 20:30 ‘n 32-jarige vrou se huis in George Kerridge binnegekom en haar gevra om saam met hulle na die…
Louw is in ‘n kritieke toestand per helikopter na ‘n Kaapse hospitaal geneem, waar hy steeds aansterk. Hy sal nog verskeie operasies moet ondergaan.
Hy beklemtoon dat die produksiespan steeds welkom voel in Langebaan en dat hulle die gemeenskap se ondersteuning en gasvryheid baie waardeer.