Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nou, met haar afskeidsdiens wat op Woensdag 10 Julie by Doxa Deo in Mosselbaai gehou word, sê die familie die emosionele las word vererger deur die gebrek aan terugvoering oor…
Die familie van die vermoorde Kotie Nel sê hulle wag steeds op antwoorde terwyl die polisieondersoek voortduur. Lees meer: Weslander.co.za
Sowat R2 000 se tamaties is Woensdagaand (3 Junie) in Jane Phiri (27) se huis in Mandelapark, Lutzville, gevind.
’n Ontvoerde sakeman van Kaapstad is Maandagaand in Saldanha gered nadat die Wes-Kaapse teen-ontvoeringstaakspan op twee huise in die dorp toegeslaan en verskeie verdagtes in hegtenis geneem het.
In dié misdaadvoorkomings- operasie is verskeie straatstalletjies, wat onder meer horlosies verkoop, deursoek.