Dié 1085 dagga-“zolletjies”, 0,5 kg los dagga en R7 351,20 kontant is Vrydagaand 17 Julie by Jurgen Blows (28) se huis in Poublomstraat, Laaiplek, gevind. Die dagga het ‘n geraamde waarde van R22 000. Blows het verlede Maandag in die hof verskyn.

Polisie snuffel dwelms uit

Dié 1085 dagga-“zolletjies”, 0,5 kg los dagga en R7 351,20 kontant is Vrydagaand 17 Julie by Jurgen Blows (28) se huis in Poublomstraat, Laaiplek, gevind. Die dagga het ‘n geraamde waarde van R22 000. Blows het verlede Maandag in die hof verskyn.

Man voor oor dagga

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 30 July 2026
    Weslander E-Edition – 30 July 2026

Gift this article