Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Crime
-
Bejaarde buite Yzerfontein beroof
Volgens ‘n verklaring deur die plaaslike polisie het die rowers, wie se gesigte bedek was, deur middel van ‘n oop skuifdeur en venster toegang tot die binnekant van dié 88-jarige vrou se huis verkry en haar met ‘n stuk lap…
-
-
Amid tension in KZN, 19 suspects have been arrested
19 suspects have been arrested in the unrest in KwaZulu-Natal. The premier Thami Ntuli called on the SANDF to deploy in Durban.
-
Saak teen Langebaanse eiendomsagent eers later
Die staat en Wood se regsverteenwoordigers is steeds besig met onderhandelings oor ‘n moontlike pleitooreenkoms.
-
Bejaarde vrou van Citrusdal dalk vermoor
Volgens kapt. Tania Helfrich, ‘n polisiewoordvoerder, was die oorsaak van haar dood aanvanklik onbekend. ‘n Lykskouing het egter op veelvuldige beserings gedui.
-
-
Man in hof ná beweerde ontvoering
Volgens kapt. Tania Helfrich, Weskus-distrikspolisiewoordvoerder, het Stuurman vir Isaacs daarvan beskuldig dat hy geld onregmatig uit sy bankrekening na sy eie rekening oorgeplaas het.
-
-
Business robbed
The incident took place around 17:15, where three men and a woman, who are known to the shop owner, entered the business.
-









