Die 13,97 kg dagga wat volgens die polisie Vrydagoggend tydens ‘n huissoektog in Lambertsbaai gevind en gekonfiskeer is.

Dagga: man vas

Die 13,97 kg dagga wat volgens die polisie Vrydagoggend tydens ‘n huissoektog in Lambertsbaai gevind en gekonfiskeer is.

LAMBERTSBAAI – ‘n 48-jarige man is Vrydagoggend (21 Augustus) in hegtenis geneem nadat 13,97 kg dagga in ‘n hokkie by sy woning gevind is.

Die polisie het die woning deursoek en beslag gelê op 97 pakke dagga, 24 klein sakkies koubare dagga, 63 klein sakkies dagga en ‘n sak met los dagga.

Die man sal na verwagting op 23 November in die hof verskyn op aanklagte wat met die besit van dagga verband hou.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 27 August 2026
    Weslander E-Edition – 27 August 2026

Gift this article