Francois Hermanus (25) van Lutzville is Saterdagoggend (20 Junie) om 03:30 ná ‘n inbraak by ‘n huis in Hoopstraat aangekeer en gevaarlike wapens en huisbraakimplemente is by hom gekry. Hy het na bewering ook ‘n reistas gesteel toe hy by die betrokke huis ingebreek het. Hermanus het Maandag in die hof verskyn op aanklagte van diefstal en huisbraak. Hermanus is al as 18-jarige aan huisbraak en diefstal skuldig bevind.

Polisie lê beslag op verskeie items

Jong inbreker weens ou gewoontes aangekeer

Die afgelope naweek is op 13,525 kg dagga beslag gelê. Dit is verlate in 'n Vredendalse straat gekry.
Die afgelope naweek is op 13,525 kg dagga beslag gelê. Dit is verlate in ‘n Vredendalse straat gekry.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 25 June 2026
    Weslander E-Edition – 25 June 2026

Gift this article