Adam Tas, die boeredigter uit die bosveld, bring van sy grootste treffers van sy drie platinumalbums. Kos-vir-die-siel-musiek wat al langer as ‘n dekade in die harte van Suid-Afrikaners woon. Hy bring hierdie Saterdag en Sondag (27 en 28 ­Junie) ook splinternuwe liedjies na Die Koelkamers, wat die hart sal was en die voete sal laat dans. Die vertoning begin Saterdag om 17:00 en Sondag om 12:00. Kaartjies kos tussen R180 en R288. Besoek www.diekoelkamers.com om te bespreek.

Adam Tas by Die Koelkamers

Adam kom pak sy tas uit

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 25 June 2026
    Weslander E-Edition – 25 June 2026

Gift this article