Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die film word op Saterdag 22 Augustus om 12:00 vertoon, en neem kykers op ‘n reis langs Suid-Afrika se unieke Weskus, met die fokus op die streek se duine, strande…
Emily de Graaf, beter bekend as Emily in SA, het die afgelope jaar ‘n sterk aanhang opgebou met haar eerlike, ongefilterde en skreeusnaakse kyk op die alledaagse lewe.
Die praatjie sluit ook voorlesings uit sy kreatiewe skryfwerk en topverkoperboek, Elders (2017), in.
Kim Kallie and Judy Page are bringing their show, Mom and Me Forever, to Die Koelkamers,
Die soet klanke van Hiram Koopman se saksofoon het die teater van Die Koelkamers behoorlik op Vrydagaand (22 Mei) gevul. Koopman, die bekende saksofoonspeler, het sy solovertoning Sax in Afrikaans…