Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sandveld-boer wen nasionale titel te midde van veranderende klimaat.
Die polisie het die woning deursoek en beslag gelê op 97 pakke dagga, 24 klein sakkies koubare dagga, 63 klein sakkies dagga en ‘n sak met los dagga.
Die verdagtes is op Piketberg, sowat 128 km van Lambertsbaai af, vasgetrek nadat die polisie inligting ontvang het dat die verdagtes in die rigting van Kaapstad beweeg.
Vyf verdagtes vasgevang vir rooftog in Lambertsbaai.
Regter Mark Sher van die Kaapse hooggeregshof het die lisensie tersyde gestel, maar het die bevel vir 18 maande opgeskort sodat die munisipaliteit tyd het om die regte proses te…
Hooggeregshof stel waterlisensie tersyde, maar Lambertsbaai se watertoevoer gaan voort terwyl die munisipaliteit die aansoekproses van voor af moet begin.
Die drie mans wat aangekla word van die wrede aanval op die Lambertsbaaise boer Hugo Louw en die diefstal van sy skaap, bly agter tralies.
Hy word gesoek in verband met beweerde bedrog wat tussen Oktober 2018 en Augustus 2023 gepleeg is.
LAMBERTSBAAI – Die polisie in Lambertsbaai het die hulp van die publiek nodig om Louis Agrela (63) wat, in die foto uitgebeeld word, op te spoor. Hy word gesoek vir…
“As jy ’n boer aanval, gaan jou gat nie weer die son sien nie.” Dít het dr. Ivan Meyer, Wes-Kaapse minister van landbou, op Maandag 9 Maart aan ’n groot…