Die Lambertsbaai-polisie het die hulp van die publiek nodig om Louis Agrela (63) wat in die foto uitgebeeld word, op te spoor. Hy word gesoek in verband met beweerde bedrog wat tussen Oktober 2018 en Augustus 2023 gepleeg is. ‘n Lasbrief vir sy onmiddellike inhegtenisneming is deur die Clanwilliam-land- droshof uitgereik. Enigiemand met enige inligting of wat weet waar die gesoekte persoon is, word vriendelik versoek om die ondersoekbeampte, AO Charlie Bonn, by 079 894 1680 of Crime Stop by 08600 10111 te kontak.

Man gesoek ná bedrog

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article