Die Lambertsvaai-polisie is opsoek na Louis Agrela (63).
Die Lambertsvaai-polisie is opsoek na Louis Agrela (63).

Polisie opsoek nà man, betrokke by vermeende bedrog


LAMBERTSBAAI – Die polisie in Lambertsbaai het die hulp van die publiek nodig om Louis Agrela (63) wat, in die foto uitgebeeld word, op te spoor.

Hy word gesoek vir beweerde bedrog wat tussen Oktober 2018 en Augustus 2023 gepleeg is. ‘n Lasbrief vir sy onmiddellike inhegtenisneming is deur die Clanwilliam-landdroshof uitgereik.

Die polisie in Lambertsbaai is opsoek na Louis Agrela (63).

Enigiemand met enige inligting of wat weet waar die gesoekte persoon is, word vriendelik versoek om die ondersoekbeampte, Adjudant-offisier Charlie Bonn, by 079 894 1680 of Crime Stop by 08600 10111 te kontak.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article