Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die vrou, wat anoniem wil bly, is deur ‘n sogenaamde “Suzette du Preez” met altesaam R6 150 ingeloop.
Charmaine Heath, wat op 18 Junie 42 jaar oud word, het verlede Vrydag (29 Mei) vlugtig in die Vredenburg-landdroshof verskyn nadat sy vroeër die oggend op ‘n lasbrief in hegtenis geneem…
LAMBERTSBAAI – Die polisie in Lambertsbaai het die hulp van die publiek nodig om Louis Agrela (63) wat, in die foto uitgebeeld word, op te spoor. Hy word gesoek vir…
Die Wes-Kaapse polisie waarsku lesers om bedag te wees op selfoonbedrog wat van ‘n provinsiale kommissaris se gekloonde nommer af gepleeg word. Volgens kol. Andrè Traut, polisiewoordvoerder, waarsku lede van…
As ‘n onbekende jou bel of ‘n WhatsApp of e-pos stuur, druk liewer dood, delete en gooi in jou virtuele asblik eerder as om deel te word van die groeiende…