In ‘n ondersoek na beweerde dwelmhandel in Eendekuil het die polisie op dwelms beslag gelê.

Twee voor oor dwelmhandel

In ‘n ondersoek na beweerde dwelmhandel in Eendekuil het die polisie op dwelms beslag gelê.

EENDEKUIL – ‘n 17-jarige seun en sy 35-jarige stiefpa, Joswin Owies, is Vrydagaand 21 Augustus op aanklagte van dwelmhandel in hegtenis geneem.

Volgens die polisie is inligting oor moontlike dwelmhandel opgevolg, waarna die tiener glo dwelms aan ‘n voornemende koper verkoop het.

Die tiener het daarna na bewering erken dat die dwelms aan sy stiefpa behoort. Owies en die tiener het Maandag 24 Augustus in die hof verskyn.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 27 August 2026
    Weslander E-Edition – 27 August 2026

Gift this article