Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Ten spyte van ‘n grootskaalse soektog deur die polisie en ander nooddienste, plaaswagte en gemeenskapslede, was dit sy ma, Gabrielle Klaase (24), en pa, Ivan Fortuin (34), wat hom Sondag…
‘n Tweejarige seuntjie wat stoksielalleen in die donker op ‘n plaas naby Eendekuil rondgedwaal het, se ouers het hom Sondag 26 April gekry.
Kind vermis – ’n Tweejarige seuntjie is sedert gister (Saterdag 24 April) vermis op ’n plaas naby Eendekuil in die Piketberg-omgewing.Die polisie en plaaslike plaaswag het gister ’n grootskaalse soektog…