Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Dillian Barends (29) van Noordhoek, Laaiplek, het Sondagaand glo probeer weghardloop toe hy polisiebeamptes gewaar. Hy is voorgekeer en deursoek, waarna ‘n mes en gaspistool na bewering in sy besit…
Jesse Constable (70), ‘n geliefde opvoeder en gemeenskapsfiguur, is onlangs aan nierversaking oorlede.
Baie families in Laaiplek, Velddrif en St. Helenabaai gaan sonder geld sit vir basiese benodigdhede soos kos, skoolgeld en die vermoë om skuld te betaal.
With the possibility of being without work for about six to eight months, and not receiving an income during those months, workers have no idea how they will survive or…
VELDDRIF – Met net nóg ‘n hofuitsteldatum is die familie van wyle John-Ray Pieters (26) steeds nie ‘n stap nader aan geregtigheid nie. Een verdagte, William Owies (50), het Woensdag…
Volgens Naude is die doelwit om die projek ‘n maandelikse instelling te maak en stelselmatig op al die strande in die omgewing te fokus.
Duisende mense het die afgelope naweek by die Laaiplek-hotel saamgekuier toe die gewilde Weskus-kuierkonsert weer top-kunstenaars, pret en egte Weskus-gasvryheid na Velddrif gebring het. Van Fear Factor-uitdagings en kindervermaak tot…