Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Dagboek-inskrywings is gratis. Stuur jou inligting per e-pos na weslander@novusmedia.co.za of ‘n WhatsApp na 082 576 0453.
’n Voormalige Suid-Afrikaanse sokkerspeler is dood nadat sy voertuig in ’n botsing op die Weskuspad betrokke was. Lees meer oor die tragedie en sy loopbaan.
Die gewilde jaarlikse kindermodelkompetisie vir kinders van 2 tot 16 jaar oud is die afgelope Donderdag (28 Augustus) as deel van die jaarlikse Hopefield-fynbosskou se openingsaand gehou.
Die dag beloof om nie net leersaam nie, maar ook interessant te wees, met ’n program wat deur bekende sprekers aangebied word.
Porterville Art for All celebrates creativity, community and artists across town.
Inwoners het vroeër hul kommer aan Weslander en op sosiale media hieroor uitgespreek.
The Velddrif Bowls Club hosted its mixed nominated pairs competition over the weekend, with bowlers taking to the greens for a day of friendly, but competitive action.
Volgens die fees se advertensie sal bekende kunstenaars en plaaslike musiektalent die verhoog deel. Emo Adams en sy orkes, Karin Kortje, Richard Cesar, Mario Arnolds, Uncle Cal, Granville Michaels en…
Die God en Geld sessie word aangebied deur Wilco Naumann, ’n finansiële adviseur, en is daarop gerig om jongmense met praktiese kennis oor persoonlike geldsake toe te rus.