Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Hoërskool Vredenburg ontvang toekenning vir meeste Eisteddfod-wenners deur ’n hoërskool.
Die Demokratiese Alliansie (DA) blyk sy greep op die Weskus-distriksmunisipaliteit te behou as na die verkiesingsuitslae gekyk word wat vandag instroom.
Dreyden se keuring volg nadat hy deur die Oranjezicht Market Community as een van ’n beperkte groep Suid-Afrikaners vir dié internasionale inisiatief gekies is.
Politieke kandidate spreek kommer uit oor beskadigde en verwyderde verkiesingsplakkate.
Jou teenwoordigheid bou vertroue, versterk samehorigheid en help om jou woongebied ‘n plek te maak waarop jy trots kan wees.
Weskussers het op Woensdag 4 November hul stemme uitgebring.
Die organisasie wil verseker dat kinders onder sy sorg tydens die feestyd spesiaal voel en die vreugde van Kersfees kan ervaar.
Die doel van die kamp was om die jongmense te ontwikkel, te ondersteun en hulle te help om hul potensiaal te verwesenlik.
Kiesers moet voorberei op hitte, padsluitings en verkeersreëlings