
-
Louis Geldenhuys skitter by ASSA Wiskundekompetisie
Louis Geldenhuys verteenwoordig Boland se eerstespan by die ASSA Wiskundekompetisie en behaal ’n nasionale 4de plek – ’n trotse prestasie!
-
WOW Spelfees – Gautengse Gr. 1-leerder behaal eerste plek
Leeuwenhof Akademie se Vaughn Gerber wen die Gautengse WOW Spelfees en kwalifiseer vir die nasionale kompetisie in Oktober in Stellenbosch.
-
Monnas atlete skitter by Curro Podium byeenkoms
Monnas verbeter met vier plekke en eindig 8ste uit 59 skole by die Curro Podium-byeenkoms – ’n merkwaardige prestasie deur toegewyde atlete!
-
Stoeibyeenkoms – Naudies blink uit by Sand du Plessis
Die stoeiers van Primêre Skool Naudeville het uitstekend by Sand du Plessis presteer, met Jan-Phillip du Plessis wat goud verower het.
-
Bergsig Akademie: Drie tennissterre verwerf Noordwes-kleure
Mia de Wet, Kaitlyn se Beer en Reinhard Heyneke verwerf Noordwes O/15-tenniskleure – ’n prestasie wat Bergsig Akademie met trots vier!
-
Ashton International College applauds KZN cricket representatives
Twelve Ashton boys earn provincial honours, representing KZN in iLembe and Invitational squads — a proud milestone for the College.
-
Fichie Bash 2026 vier krieketglorie en geskiedenis
Fichie Bash 2026 bring 8 spanne saam; Middle Stump Mafia wen die Chipping Sodbury-trofee en skryf hul naam in Fichie-geskiedenis.
-
Goud vir Eldo-redenaars by Interskole Nasionale finaal
Hoërskool Eldoraigne se graad 12-span sluit hul redenaarsloopbaan af met goud by die Interskole Nasionale Finaal – ’n trotse hoogtepunt!
-
Hoërskool Weston behaal tweede plek by SAICA Besigheidspele
Hoërskool Weston blink uit en behaal tweede plek by SAICA Besigheidspele.
-
Grey College Learners Embark on European Cultural Exchange
Grey College gr. 10 & 11 German learners begin a European tour, culminating in a Stuttgart exchange program and cultural immersion in Munich.













