
-
Curro Halala Cup Ignites National School Rivalries
South Africa’s top schools clash at HeronBridge as the Curro Halala Cup returns, with shocks, records, and fierce battles defining day one action.
-
RCFA Arts Awards – Gimmie kampioen staan uit
Ulrich van Tonder behaal vier gesogte titels by die RCFA Arts Awards; sy klub Ice Team word as Beste Klub van die Jaar bekroon.
-
Jaarlikse Interskolebyeenkoms – Hartenbos en Stellenbosch gereed
Hartenbos en Stellenbosch se leerders pak mekaar hierdie naweek in sport en kultuur; Hartenbos kleur in blou en rooi tydens die interskolefees.
-
Celesté Pienaar op ASA-kortlys vir Region 5 Games
Celesté Pienaar van Hoërskool Witteberg is op ASA se kortlys vir die Region 5 Games ná ’n top-3 prestasie in die 2000 m-hindernis.
-
Witteberg verwelkom Jaco van Zyl as sporthoof
Hoërskool Witteberg verwelkom Jaco van Zyl as nuwe sporthoof. Hy bring 16 jaar se ervaring en indrukwekkende afrigtingsukses.
-
Gimmies Ruiters Skitter by SANESA Noordwes-finaal
Potchefstroom Gimnasium se vyf ruiters kwalifiseer vir die SANESA nasionale kampioenskappe en verwerf Noordwes-kleure.
-
Interskole tussen Hoërskool Framesby en Hoërskool Sentraal
Framesby is bekend vir sterk rugby, netbal en atletiek, en die interskole bied ’n platform om daarop voort te bou.
-
DSG Makhanda: Mila Rows for SA Glory
Mila and Ntsako represent South Africa at the World Rowing U19 Championships in Bulgaria—courage, pride and determination on display.
-
Binnenshuise Krieket – Nasionale Erkenning vir Drostdy-leerders
HTS Drostdy vier trots die nasionale binnenshuise krieketprestasies van Alex Matthee en Cameron George, ’n inspirasie vir die seisoen.
-
Paarl Girls High Riders Shine at National Championships
Joné Groenewald and Isabella Swart delivered stellar equestrian performances, earning national titles and regional team selections.













