
-
Curro Hillcrest Swimmers age group champions at St Mary’s Gala
Curro HCA swimmers shine at St Mary’s Gala, earning Age Group Champion titles with gold and bronze medals across multiple age categories.
-
Cornwall Hill College Titans cricket triumph
Seventeen Cornwall Hill learners and three coaches earn Titans selections — a proud milestone for the College’s cricket programme.
-
Trio-leerder se tegniese talent blink uit
Hannes Prinsloo van die Hoërskool Trio toon vaardigheid en toewyding, en wen top-eerbewyse in die nasionale Tegniese Skole Skills-kompetisie.
-
Hoërskool Witteberg leiers 2027 | ‘n Nuwe generasie van inspirasie
Hoërskool Witteberg kondig met trots die leiers vir 2027 aan – ’n span jong rolmodelle wat met visie, integriteit en toewyding die skoolgemeenskap gaan lei
-
Motocrosskompetisies – Fichie-leerder blink uit nasionaal
Luhan Hattingh het puik presteer deur die Vrystaatspan na ‘n tweede plek te help en self silwer by die Nasionale Binnelandse Motocross-kampioenskap verwerf.
-
DF Akademie vier uitnemendheid en toewyding
DF Akademie eer leerders vir uitmuntende prestasies in akademie, sport en kultuur — ’n viering van talent, karakter en volharding.
-
Hoër Volkskool Heidelberg kraai koning op akademiese gebied
Hoër Volkskool Heidelberg se matrieks steel die kollig met 12 toekennings – die meeste van alle skole in die distrik!
-
Hoërskool Punt kondig nuwe hoofleiersspan vir 2027 aan
Hoërskool Punt het sy hoofleiers vir 2027 aangekondig. Carel Strydom, Tawananyasha Bandason, BJ Schutte en Jana Pretorius neem die leisels oor.
-
Hoërskool SPS Brandfort Leerderraad 2027 | ’n Nuwe generasie
Hoërskool SPS Brandfort kondig met trots die Leerderraad 2027 aan – ’n inspirerende span wat met diensbaarheid en samewerking die skool gaan lei.
-
Nuwe Hoofleiers vir 2027 – Hoërskool Langenhoven
Hoërskool Langenhoven het tydens sy Erkenningsaand akademiese uitnemendheid gevier en die hoof- en koshuisleiers vir 2027 aangekondig.













