Christo du Randt
-
Sewe Oranje‑dogters blink uit by Vrystaat Netbalproewe en verteenwoordig die provinsie by die All Ages‑toernooi in Boksburg!
-
Grey Kollege vier trots! Die seuns en afrigters blink uit met keuring tot Vrystaat Provinsiale spanne. Dit gebeur deur toewyding en passie vir rugby
-
St Andrew’s College triumphed in both Junior & Senior debates vs Dale College. Jude Kaplan & Noah Stowe named Best Speakers.
-
Amé en Lea van der Merwe verteenwoordig Gauteng-Noord by die Run Africa Dames 2026-toernooi op Réunion — ’n groot internasionale prestasie!
-
Bloemhof se bergfietsryers blink uit by WP Champs – Lara kroon as Wes-Kaapse kampioen, Isabel tweede, Abbi sesde. Trots op ons kampioene!
-
Noordheuwel hokkieseuns stoom voort en aldrie spanne kwalifiseer ook vir Noordvaal! Passie, trots en ’n triomftog – hokkie sonder gelyke!
-
Clifton’s Nathan Burger, Taylor Seiler and Nabil Bejia proudly earn national colours, representing SA at the U18 Water Polo World Championships.
-
Nine Michaelhouse boys shine, earning KwaZulu-Natal squash team selection for IPTs nationwide. Proudly representing from 27 June!
-
Zoë Cilliers van Hoërskool Nelspruit, maak haar internasionale buiging by die BAUHAUS Junioren-Gala en skitter met brons in die 100m B-finaal met 11.68s.
-
Menlo se Megan Nieman en Joshua Gerber blink uit in Mannheim – gereed om SA trots te maak by Junior Wêreldkampioenskap in Oregon!










