Opinion
-
MENING | Kry vir jou ‘n lemoenskyfie, die winter is amper verby
By dié plaasskool was dit nie vreemd om Lentedag te vier terwyl jou ysige hande om ‘n warm koppie sop gevou was nie.
-
TWYFELHOEKIE | Hou dié waarop jy kan staatmaak naby
‘n Mens se hele lewe word jy omring deur eintlik net twee soorte mense – dié waarop jy kan staatmaak en dié wat jy nie kan vertrou nie.
-
MENING | Nostalgie ontwaak met die ooptrek van kombuislaai
Soms klop nostalgie met die mees onwaarskynlike item of gebeurtenis aan die voordeur.
-
Opinion | September spring: A better time than January to start over
September and spring offer a better time than January to take stock, reposition yourself and reinvent your career this year.
-
KAMEELDORING | Herinnering kaktus-taai
Nie alles wat ver van jou af groei, verdor omdat dit vergeet is nie. Party dinge oorleef net op ‘n ander plek.
-
TWYFELHOEKIE | Laat vergeet hand aan hand gaan met onthou
Onthou is belangrik. Om te kan vergeet, is net so belangrik. As jy wil onthou, moet jy ook die gawe wil hê om te vergeet.
-
My 77 jaar saam met die Bokke en die All Blacks
Oud-joernalis Fritz Joubert, vertel van sy 77 jaar se ervaringe saam met die Springbokke en die All Blacks.
-
MENING | Die senior jare kom vanself, jy hoef hulle nie te nooi nie
Verken die gevoelens van verbasing en verontwaardiging wanneer jy “oom” of “tannie” hoor soos jy ouer word. Omhels die reis wat voorlê.
-
OPINION | Saving the animals forgotten amid the horrors of war
Lionel de Lange’s love for animals led him to help abused and abandoned animals in Ukraine, where war has made their plight even more desperate.







