Nuus
-
Toename in plaasaanvalle in Vrystaat wek kommer
‘n Toename in misdaadvoorvalle op plase in verskeie dele van die Vrystaat het Vrystaat Landbou bekommerd gelaat.
-
Die nuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
Die nuutste uitgawe van Die Papier is vandag beskikbaar met indiepte nuus en sport vanaf oral.
-
Vrede-substasie byna verwoes oor stukkende brandweerwa
Die gemeenskap van Vrede moet telkens self inspring om brande te blus omdat die munisipale brandweerwa buite werking is.
-
Kind (3) doodgeskok na hy in straat aan lewendige elektriese kabel raak
‘n Driejarige kind het doodgeskok op Worcester nadat hy aan ‘n lewendige elektirese kabel geraak het.
-
Virginia-man terug in hof oor beweerde seks dade met seuns
Die verhoor teen Jaco Roets (45), die man wat glo al veel langer as ‘n dekade “seksueel op die jong seuns van Virginia jag maak”, is tot Woensdag 23 September…
-
INDIEPTE-ONDERSOEK | Weskus-dorp se stormwatersloot eintlik ‘n rivier
Die Bokrivier by Vredenburg is ’n byna vergete natuurbate, met onsekerheid oor sy oorsprong en kommer oor watergehalte en besoedeling.
-
Gesinne verduur al vier maande ongerief in ‘onveilige’ saal
Van Loveren en die nege geraakte huishoudings het die Grondhof genader met ‘n versoek om die betrokke nasionale en provinsiale departemente, die Langeberg-munisipaliteit en die betrokke ampsbekleërs te las om…
-
Man verskyn in hof ná moord op 89-jarige vrou van Bloemhof
Nuus oor die aanval en moord op ‘n 89-jarige vrou van Bloemhof is met verbystering deur dié plattelandse gemeenskap aangehoor.
-
Tienermeisie kry sewe jaar tronkstraf ná verkragting van voormalige vriendin
‘n Tienermeisie is tot sewe jaar tronkstraf gevonnis ná sy skuldig bevind is aan verkragting van haar voormalige vriendin.
-
Kommer oor styging in voorkoms van masels
Daar is landswyd kommer oor die voorkoms van masels, met 144 nuwe gevalle wat verlede week aangeteken is.










