Nuus
-
Grandi Theunissen bedank uit VF Plus
Grandi Theunissen, voormalige VF Plus-koukusleier in die Tshwane-metroraad, het bedank as lid van die VF Plus.
-
KYK | Seldsame haai spoel uit in Weskus
’n Uiters seldsame grootbekhaai het Saterdag22 Augustus in St Helenabaai se hawe uitgespoel. Navorsers ondersoek die karkas en moontlike oorsaak van vrekte.
-
Nuutste syfers van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig
Van 772 gevalle is 577 beheer; 195 gevalle is egter aktief en onder kwarantyn. Die grootste konsentrasie is in noordelike en oostelike dele van die Vrystaat.
-
Montagu vir derde jaar beste dorpie
‘n Gemeenskap wat saam werk, sonder enige bybedoelings. Dít is die wenresep wat Montagu weer die toekenning vir beste dorpie in vanjaar se Kfm Best of the Cape-toekennings besorg het.
-
Die nuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
Lees als oor die eerste toetswedstryd van die Greatest Rivalry-reeks, die komende verkiesings en nog baie meer.
-
Graan SA daag JSE oor sojabone-vervoerkoste uit
Graan SA het ‘n interdikaansoek teen die JSE gebring oor die berekening van sojabone-vervoerkoste. Die verskil tussen twee metodes beloop sowat R 220 per ton.
-
Hoërskool Cloetesville-onderwyser op knieë by skool verras
‘n Hoërskool Stellenbosse onderwys is vandeesmaand met ‘n huweliksvoorstel verras nadat “chaos” in haar registerklas uitbreek.










