Nuus
-
Geliefde tannie Coba (109) van die Voortrekkers oorlede
Die geliefde tannie Coba Schabort, wat vir jare gesien is as die Voortrekkerlid wat die meeste jare diens gehad het, is Sondag in die ouderdom van 109 oorlede.
-
Ouers, onderwysers soek betonmure, kameras by kwesbare Worcester-skool
Onderwysdirekteur ontvang versoekskrif van belanghebbendes oor beveiliging van skool. Ouers en onderwysers dring aan op onder meer betonmure en kameras by die skool.
-
R88,6 miljoen vir vloedskade aan paaie en brûe by Klawer en Vredendal
Herstelwerk aan die brûe in Vredendal en Klawer is aan die gang.
-
Nameka-moordverhoor na volgende jaar uitgestel weens nuwe strafsaak
Die verhoor waarin adv. Celeste Nameka en twee ander onder meer teregstaan op moord is Maandag tot volgende jaar uitgestel, glo weens haar komende borgtogaansoek in die nuwe strafsaak teen…
-
Pasgetroude Welkom-man sterf drie dae ná troue in motorfietsongeluk
Die 27-jarige Ian Visagie was op pad om sy nuwe vrou te gaan haal toe sy motorfiets buite Riebeeckstad teen ’n stilstaande vragmotor gebots het.
-
Nobilis-skool in Virginia betreur afsterwe van oud-hoofseun
Matthew Bam, voormalige hoofseun van die Nobilis-skool op Virginia, is Saterdagoggend, 24 Oktober, in ’n motorongeluk op die Welkom-Virginia-pad oorlede.
-
Geldinspuiting verwelkom vir Kimberley se siek sanitasie-infrastruktuur
Ná die toekenning van meer as R608 miljoen om die Sol Plaatje-munisipaliteit se wankelende sanitasie-infrastruktuur te verbeter, word ‘n beplanningsfase eers gedoen.
-
Pilchard herpesvirus found in many dead sardines, strengthening link to mass die-off
Laboratory tests found pilchard herpesvirus more frequently in dead and sick sardines than in healthy fish, strengthening its link to the mass die-off.
-
Onderwysers knak onder voortslepende bendegeweld by Worcester-skool
Desperate onderwysers reik uit na minister van polisie om bendegeweld op skool te help vas vat.










