Nuus
-
Matjhabeng riool krisis veroorsaak siekte uitbrekings
Die rioolkrisis in die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit het in ‘n ernstige gesondheidskrisis ontaard. Riool vloei in natuurlike hulpbronne, strate en inwoners se eiendomme en veroorsaak siekte-uitbrekings.
-
Cederberg-munisipaliteit bestuur nou dorp se hawe
Cederberg-munisipaliteit neem tussentydse beheer van Elandsbaai-hawe oor ná ooreenkoms met Departement van Openbare Werke.
-
Pa van Wellington sterf toe vragmotor omval en vlamvat
Cedric van Wyk, ‘n vragmotorbestuurder van Wellington is Maandagmiddag (3 Augustus) dood toe die vragmotor wat hy bestuur het, omgeslaan en toe vlamgevat het.
-
Buitepasiënte-afdeling by Paarl-hospitaal heropen na brand
Die buitepasiënte-afdeling van die Paarl-hospitaal is die afgelope Dins- dag (4 Augustus) amptelik heropen nadat dit in Januarie vanjaar in ’n brand verwoes is.
-
Makatong bedank as Noord-Kaapse LUR vir paaie en openbare werke
Die Noord-Kaapse LUR vir paaie en openbare werke het haar bedanking by die premier ingedien.
-
Wydverspreide sardynvrektes steeds onder die loep
Wydverspreide sardynvrektes langs die Wes-Kaapse kus word ondersoek terwyl nuwe uitspoelings van Saldanha tot Bettiesbaai aangemeld word.
-
‘Mooi man!’ Roux naaswenner by internasionale Mr. Supranational
Marcél Roux (28), Mnr. SA 2024 van Kuilsrivier, is Saterdag 1 Augustus as die naaswenner by die gesogte Mr. Supranational-kompetisie in Pole aangewys.
-
Man soengroet sy ma vir oulaas kort voordat hy sterf
‘n Familie van die Paarl rou die dood van hul seun, broer, geliefde en pa nadat hy Vrydagaand in ‘n ongeluk omgekom het.
-
Drie sterf in gru-ongeluk in Dutoitskloofpas
‘n Gru-ongeluk Dinsdagoggend het die lewe van minstens twee mense geëis nadat verskeie voertuie naby die ou tonnel tussen Worcester en Paarl gebots het.










