Nuus
-
Mangaung-metro se geldsake deur SIU ondersoek
President Cyril Ramaphosa het die Spesiale Ondersoekeenheid (SIU) aangestel om te kyk na die geldsake van die Mangaung-metro se metropolisie. en Hauweng-busdiens.
-
VROUEMAAND | Navorsing werp lig op dringende behoefte aan vrougesentreerde verslawingsorg
Vroue wat toegang tot behandeling vir verslawing probeer kry, kom dikwels voor veelvuldige, oorvleuelende hindernisse te staan.
-
Brand eis die lewens van vyf kinders in Kaapstad-omgewing
Die gemeenskap van Greenville in Fisantekraal buite Durbanville is in rou nadat twee jong seuns Vrydagnag in hul ouma se huis doodgebrand het.
-
Vergadering oor staatspensioenfonds ‘n sukses met puik opkoms
Vergadering van staatsdienspensioenarisse en -werknemers in die Wes-Kaap — die eerste van die AMAGP Wes-Kaap – hret groot opkoms gehad.
-
Spekboomkonfyt onder 700 inskrywings in SA Preserveerkampioenskap
‘n Rekordgetal van 700 gepreserveerde vrugte- en groenteprodukte is gister (Woensdag 29 Julie) in die tweede Suid-Afrikaanse Preserveerkampioenskap beoordeel.
-
Stryd om werkers te betaal ‘n simptoom van finansiële wanbestuur by munisipaliteite
Wanbetaling van salarisse by vyf munisipaliteite in die Noord-Kaap is die jongste bewys van voortdurende finansiële wanbestuur op munisipale vlak.
-
Twee mans die naweek in afsonderlike voorvalle in Worcester vermoor
Worcester-polisie ondersoek twee moordsake wat die afgelope naweek plaasgevind het.










